Your Recipe Blog

SKAAPBOUD IN DIE WEBER

Recipe by
2.5 ure

SKAAPBOUD IN DIE WEBER

  • 1 skaapboud
  • Sous – Meng die volgende saam:
  • 500 ml braaisous
  • 250 ml suurlemoensap
  • 100 ml Worcestorsous
  • 250 ml Coke
  • Aartappels:
  • olie
  • baba aartappels
  • roosmaryn
  • tiemie

Spit die skaapboud en smeer die sous elke half uur oor die skaapboud terwyl dit roteer teen 150°C vir 2.5 ure.

Plaas aartappels in alluminium bak onder die boud en laat dit stadig saam met die skaapboud bak terwyl al die sap oor die aartappels drup.

Foto en resep: Cecil Dunhin

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page