Your Recipe Blog

SJOKOLADESMEER

SJOKOLADESMEER

Clautelle: Ek het die smeer gemaak en dit is heerlik op brood.

  • 250 g plaasbotter
  • 250 g donker sjokolade
  • 1 blik kondensmelk

Smelt botter en sjokolade oor ‘n dubbelkoker.
Verwyder van die hitte en voeg kondensmelk by en meng goed deur.
Indien die smeer te dik is, voeg ‘n klein bietjie melk by en meng deur.

Resep: Cecilia Bedser
Foto: Clautelle Herholdt

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page