Your Recipe Blog

SJOKOLADE WEETBIX SKYWE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 min

SJOKOLADE WEETBIX SKYWE

Ek het sjokolade weetbix skywe gemaak, sjokolade gesmelt en bo-oor gesmeer.

  • 3 weetbix, fyn gedruk
  • 1 koppie koekmeel
  • 1 teelepel bakpoeier
  • 1 koppie klapper
  • 2 eetlepels kakao
  • 185 g botter of margarien, gesmelt
  • sjokolade om te smelt vir bo-oor

Meng alles buiten die sjokolade saam en druk vas is oondbak.
Bak 20 min by 180 ºC.
Laat afkoel, smeer gesmelte sjokolade oor en sny in blokkies.

Resep en foto: Marie Grobler

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page