Your Recipe Blog

SJOKOLADE WAFELS MET “CHOC CHIPS”

SJOKOLADE WAFELS MET “CHOC CHIPS”

  • 2 koppies koekmeel
  • ⅓ koppie kakaopoeier
  • ⅓ koppie bruinsuiker
  • 2 teelepels bakpoeier
  • ½ teelepel sout
  • ½ koppie “choc chips”
  • 2 eiers, geklits
  • ⅓ koppie olie of gesmelte botter
  • 1 ¾ koppie melk

Meng al die droë bestanddele saam.
Klits eiers, olie en melk saam.
Voeg by droë bestanddele en maak deeg aan tot ‘n gladde deeg.
Bak in ‘n warm wafelpan.
Bedien saam met karamel roomys, stroop en springmielies.

Resep en foto: Alta de Wet

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5