Your Recipe Blog

SJOKOLADE WAFELS MET AARBEIE

SJOKOLADE WAFELS MET AARBEIE

  • 3 eiers
  • 1 eetlepel bakpoeier
  • 3 eetlepels kakaopoeier
  • 140 g semi soet sjokolade chips
  • 1½ koppie koekmeel
  • ½ eetlepel vanilje ekstrak
  • ¾ koppie witsuiker
  • ¾ koppie margarien
  • ¾ koppie melk
  • vars aarbeie
  • sjokoladestroop

Smelt die margarien en sjokolade oor lae hitte.
Voeg suiker by.
Klits eiers en melk en vanilje saam.
Voeg sjokolade mengsel saam.
Meng al die droë bestanddele saam.
Voeg stadig saam die sjokolade melk mengel.
Bak in wafel maker.

Resep en foto: Cecil Dunhin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5