Your Recipe Blog

SJOKOLADE-SPLINTER KOEKIES

Cook: 8 - 10 minute

SJOKOLADE-SPLINTER KOEKIES

Resep en foto: Jan Salti Viljoen
Die effense growwer sout- en karamelkombinasie is heerlik.

  • 8 eetlepels gesoute botter
  • 1 eier
  • ½ koppie witsuiker
  • ¼ koppie bruinsuiker
  • ¼ teelepel bakpoeier
  • ¾ teelepel medium growwe sout
  • 1 teelepel karamelgeursel
  • 1 ½ koppie koekmeel
  • ½ koppie sjokolade splinters
  • Meng al die bestanddele goed saam tot ‘n sagte deeg vorm.
  • Vorm klein balletjies, plaas dit op ‘n voorbereide bakplaat wat met bakpapier uitgevoer is.
  • Druk die balletjies met ‘n glas se bodem effens plat.
  • Bak in ‘n voorverhitte oond by 180ºC vir 8 – 10 minute.

Nota:
Moenie die koekies te lank bak nie.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page