Your Recipe Blog

SJOKOLADE NAGEREG IN BEKERS

Recipe by
Cook: 30 minutes | Servings: 6

SJOKOLADE NAGEREG IN BEKERS

  • Beslag:
  • 2 koppies koekmeel
  • 4 teelepels bakpoeier
  • 1 koppie suiker
  • ½ teelepel sout
  • 3 eetlepels kakao
  • 2 eetlepels botter, gesmelt
  • 1 koppie melk
  • 2 teelepels vanilla geursel
  • Sous:
  • 1 koppie bruinsuiker
  • 2 eetlepels kakao
  • 4 koppies kookwater

Voorverhit die oond tot 180°C.
Meng die droë bestanddele van die beslag saam.
Meng melk, botter en geursel by droë bestandele in.
Verdeel die beslag in 6 blikbekers.
Strooi suiker en kakao oor die beslag en gooi stadig kookwater bo-oor.
Bak in die voorverhitte oond vir ongeveer 30 minute.
Poeding vorm sy eie sous.

Foto en resep: Alta Gunter van Dyk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page