Your Recipe Blog

SJOKOLADE MOUSSE VAN KEKERERTJIEWATER

SJOKOLADE MOUSSE VAN KEKERERTJIEWATER

  • 200 ml kekerertjiewater
  • 200 g donker sjokolade
  • blerts suurlemoen sap

Klits kekerertjiewater en suurlemoensap tot stywe punte.
Smelt intussen die sjokolade en vou bietjie, bietjie in by die skuim.
Skep lagies in glase en stol so 2 – 3 ure in yskas of skep in platter bak en vries vir roomys.

Nota:
Ek gebruik Bournville donker sjokolade en is steeds soeterig maar as jy hoër gehalte/persentasie donker sjokolade gebruik kan jy ‘n eetlepel heuning of suiker of Stevia bysit.
Ons doen nie.
Ek het al aangepas: 150 ml water en 150 g sjokolade of 300 ml water en 300 g sjokolade.

Resep en foto: Carmari Fourie Strobos

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5