Your Recipe Blog

SJOKOLADE KOOKWATER OLIE PANKOEK MET BOTTER- EN SUURROOM VERSIERSEL

Recipe by
Cook: 25 minute

BUTTER AND SOUR CREAM ICING

  • 150 g butter, soft
  • 375 g icing sugar
  • 60 ml cocoa
  • 5 ml vanilla extract
  • sour cream (literally cream that went sour or you can use mascarpone or buttermilk)

Sift the cocoa and icing sugar together over the soft butter and cream it together until well blended and smooth. I find the quickest way is to attach the flexible beater to my Kenwood. The mix will be quite stiff. Now add a little sour cream at a time while blending until you get the right consistency to spread the icing easily.
The sour cream adds a richness and cuts through the sticky sweetness of the icing sugar making it more palatable.

Recipe and photo: Elsabie Templeton

SJOKOLADE KOOKWATER OLIE PANKOEK

Hierdie is ‘n klam koek a.g.v. die olie, smaak die tweede dag nog lekkerder (as dit so lank gaan hou!).
As jy ‘n wit koek wil bak, vervang die kakao met mielieblom (Maizena).

  • Meng die volgende in ‘n menger nadat droë bestanddele saamgesif is. Hou eenkant.
  • 1½ koppies koekmeel
  • 1½ koppies strooisuiker
  • ½ koppie kakao
  • 3 teelepels bakpoeier
  • knippie sout
  • In ‘n maatkoppie meng die volgende:
  • 1 koppie olie
  • ¾ koppie kookwater (187 ml)
  • 2 teelepel vanilla geursel
  • Ekstra:
  • 4 groot eiers
  • 1 teelepel bakpoeier

Meng die nat bestanddele goed met die droë bestanddele.
Skei die eiers en meng die eiergele een vir een by die beslag in terwyl die menger loop.
Klop die eierwitte styf in ‘n aparte bak, voeg die bakpoeier by en vou goed in die eierwitte in met ‘n metaal lepel.
Vou die eierwitmengsel by die beslag in met ‘n metaallepel.
Skep die beslag in ‘n goedgesmeerde oondpan wat met meel uitgeskud is.
Bak by 180 ºC vir ongeveer 25 minute of tot toetspen skoon uitkom.

Nota:
Hierdie beslag kan ook in twee ronde koekpanne gebak word.

Resep en foto: Elsabie Templeton

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page