Your Recipe Blog

SJOKOLADE KOEKIE KOEK

Avatar photo
Recipe by
Prep: 2 ure plus |

SJOKOLADE KOEKIE KOEK

  • 250 g margarien
  • 150 ml stroop
  • 160 ml kakaopoeier
  • 2 x 80 g sjokolade “slabs”
  • 5 ml vanilla
  • 2 pakke gebreekte Tennisbeskuitjies
  • Versiersel:
  • 4 x 80 g sjokolade “slabs”

Smelt margarien en stroop saam – moenie kook nie.
Haal van hitte af.
Voeg kakaopoeier en 2 x 80 g sjokolade “slabs” by en meng tot glad en blink.
Voeg vanilla by en laaste die gebreekte Tennisbeskuitjies.

Druk vas in ‘n 20 cm koekpan wat uitgelê is met bakpapier.
Laat afkoel en plaas  in die yskas vir tenminste 2 ure.

Smelt 4 x 80 g sjokolade “slabs” en gooi oor koek wat op ‘n afkoelrakkie geplaas is.

Resep aanpassing en foto: Suenell Liebenberg

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page