Your Recipe Blog

SJOKOLADE EN KANEEL BROODSTOKKIES

SJOKOLADE EN KANEEL BROODSTOKKIES

  • 10 snye witbrood, in repies gesny
  • kaneel
  • 1 blok melksjokolade
  • 30 ml melk
  • olie, vir braai

Braai broodrepies in olie tot goudbruin (amper soos croutons).
Dreineer op kombuis papier en strooi fyn kaneel oor.
Smelt sjokolade en melk saam baie stadig op lae hitte en drup oor die broodstokkies.

Foto: Marie Dumas Jennings
Resep geplaas deur Marie Dumas Jennings

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page