Your Recipe Blog

SJOKOLADE DRUPVERSIERSEL

Cook: 10 minutes

SJOKOLADE DRUPVERSIERSEL

  • 1 koppie suiker
  • ½ tot ¾ koppie water, afhangend hoe dik jy die sous wil hê
  • ¼ koppie kakao
  • ¼ teelepel kremetart
  • knippie sout
  • 1 teelepel koffiepoeier
  • 1 eetlepel botter
  • 1 teelepel vanilla geursel

Plaas al die bestanddele behalwe die botter en vanilla in ‘n kastol op die stoof en roer deur.
Verhit die mengsel stadig op medium hitte tot kookpunt.
Kook saggies vir ten minste 10 minute.
Verwyder die kastrol van die hitte en klits die botter en vanilla by die mengsel.
Gebruik die versiersel terwyl dit nog louwarm is om ‘n koek te versier.

Resep: Frikkie Jones

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page