Your Recipe Blog

SJOKOLADE BRUINTJIEKOEK IN DIE LUGBRAAIER

Cook: 20 min

SJOKOLADE BRUINTJIEKOEK IN DIE LUGBRAAIER

Resep en foto: Sanet le Roux
Wil net sê dis my EIE resep wat ek uitgewerk het 🙂

  • 1 koppie bruismeel
  • 2 eiers
  • 1 koppie kookwater
  • 4 eetlepels olie
  • ½ bakkie Nutella sjokolade in blokkies
  • Meng alles saam.
  • Skep mengsel in gespuite foeliebak of ‘n bak vir die lugbraaier.
  • Stel lugbraaier op 180ºC en bak 20 min.

Nota:
Hy is so lekker sag en gooye in die middel.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page