SHREDDED CHICKEN AND MAIZE DUMPLING CASSEROLE
Ek het nou nie in die mikrogolf gemaak nie (braai pan gebruik en in die oond gesit) Aangesien ons baie hou van ons dumplings hou het ek sommer baie gemaak. Die dumplings netso het bietjie van ‘n snaakse en droë tekstuur van die mieliemeel, maar saam met die hoender casserole was dit heerlik!
- 2 cups chicken stock
- ¼ cup cake flour
- 1 small onion diced
- 1 celery stalk sliced
- 2 tablespoons butter
- 1 sprig thyme
- seasoning to taste
- 2 cups shredded roast chicken/pork/beef
- 2 cup frozen mix veggies
- For the dumpling dough:
- 250 ml cake flour
- 120 ml maize meal
- 2 teaspoon baking powder
- 1 teaspoon salt
- 160 ml milk
- 4 tablespoons vegetable oil
Microwave method:
In a microwavable dish, whisk the flour and stock together. Place in the microwave at heat on full heat for 2 minutes.
Remove and whisk through to ensure no lumps.
Add the onions, celery, butter and thyme to the stock mixture. Cover with cling wrap and cut a small slit in the center.
Microwave for 5 minutes.
Remove using gloves and carefully remove the cling wrap.
Return to the microwave and cook for another 5 minutes uncovered.
In the meantime, make the dough by mixing all the ingredients together until a dough is formed.
Roll the dough into small bite size balls and set aside.
Remove dish from microwave and mix in the shredded chicken, peas and corn.
Place the dumplings and cover with cling wrap, with a small slit.
Cook for 6 minutes then remove and serve.
Oond metode:
Gebruik ‘n kasserol bak met ‘n deksel.
Stap 1 en 2 gedoen soos in die mikrogolf metode en in die oondbak geplaas, toe in voorverhitte oond (200°C) gesit (sonder deksel of foelie) om te begin opwarm vir so 10 min terwyl ek besig was om hoender te vlok. Gevriesde groente by gevoeg en geroer en verder in die oond gesit dat dit opwarm vir so verdere 10 minute. Gevlokte hoender by gevoeg, geroer en verder laat opwarm in oop bak, terwyl ek besig was met stap 7 soos bo. So ongeveer weer 10 min.
Bak se deksel ook in die tyd solank onder in die oond gesit dat dit kan begin opwarm. Deeg dan in eetlepels uit geskep en balletjies gevorm nadat hoender mengsel weer deur geroer is, die deeg balletjies so entjie uit mekaar bo-op die vleismengsel geplaas om spasie te maak dat hul kan uitsit in die bak. Verhitte deksel op gesit en laat bak vir 30 minute in die oond.
Foto en resep aanpassings: Chantál Theron