Your Recipe Blog

SAMPIEVARKIE

SAMPIEVARKIE

Gistraant se oudurfie was baaaie lekker en sooo maklik.
  • 1 pakkie geskilde klein sampioene
  • 1 pakkie repies spek
  • sout en peper na smaak
  • balsamiese asyn
Sout en peper die sampioene na smaak en besprinkel met ‘n bietjie balsamiese asyn.
Ryg 5 sampioene op ‘n sosatiestokkie en draai toe met ‘n repie spek.
Doen so tot die sampioene almal gebruik is.

Braai op kole tot lekker crisp en siedaar ‘n heerlike sampievarkie.

Resep en foto:  Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5