Your Recipe Blog

SAGTE FUDGE MET MELK

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 min

SAGTE FUDGE MET MELK

Baie sagte fudge smelt skoon in jou mond as jy ‘n hap vat. My man kon glad nie wag nie en begin eet voor dit heeltemal koud was. 🙂

  • 4 koppies suiker
  • 1 eetlepel stroop
  • 125 g magarien
  • 1 koppie melk
  • 1 blik kondensmelk

Meng alles saam in dik boom kastrol.

Kook ± 20 min maar roer aanhoudend met ‘n houtlepel.
Haal af en klop tot jou arms af val.
Wanneer reg is, gooi in gesmeerde bak.

Geniet met koppie koffie.

Resep en foto: Enya Smit

https://web.facebook.com/enya.smit/videos/pcb.1695192247296697/1029988607471322/?type=3&theater&ifg=1

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page