Your Recipe Blog

RUMBALLETJIES

RUMBALLETJIES

  • 1 blik kondensmelk
  • 250 g dadels, fyn gesny
  • 6 Weetbix blokkies, fyngemaak
  • 2 eetlepels kakoapoeier
  • 2 teelepels Rum, opsioneel
  • klapper, om die balletjies in te rol

Meng al die bestanddele goed saam goed.
Rol balletjie en rol in klapper.
Verpak in lugdigte houer en geniet!

Resep en foto: Marianne Jacoby

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page