Your Recipe Blog

ROSYNETJIE EN SONNEBLOMSAAD BESKUIT

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 minute

ROSYNETJIE EN SONNEBLOMSAAD BESKUIT

Resep en foto: Marie Grobler
Hierdie is nie my resep nie ek het hom wel verander maar ek gee hom vir julle baie lekker.

  • 1 kg bruismeel (selfraising)
  • 500 g bran muffinmengsel
  • 250 g botter of margarien
  • 225 ml Canola olie
  • 3 eiers
  • 500 ml karringmelk
  • 375 ml suiker (1 ½ koppie)
  • 2.5 ml sout
  • 1 koppie sonneblom saad
  • 1 koppie rosyne
  • Meng al die bestanddele goed, sit in panne, maak gelyk en bak 45 minute teen 180° C.
  • Indien jy snyerpanne gebruik druk die beskuite af voor jy bak.
  • Indien jy in gewone panne bak, sny die beskuite voor die tyd, maar weer wanneer dit uit die oond kom.
  • Droog uit en geniet.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page