ROOSKLEURIGE UIESLAAI
- 1.5 kg klein uitjies
- 250 sultanas
- 150 ml suiker
- 250 ml wit druiweasyn
- 250 ml water
- 115 g tamatiepasta
- 50 ml kookolie
- 2 ml sout
- knippie rooi peper
Skil die uie en plaas saam met al die ander bestanddele in ‘n pot.
Kook op lae hitte vir 1 uur met deksel op.
Haal deksel af en kook tot sous verdik.
Bottel warm.
Resep en foto: Marie Grobler
Category: