Your Recipe Blog

ROOMYS MET KERSIES EN GEMMERKOEKIES

ROOMYS MET KERSIES EN GEMMERKOEKIES

  • 2 liter vanilla roomys
  • 200 g gekapte rooi of groen kersies
  • ‘n pakkie gemmerkoekies
  • 2 pakkies sprinkel neute (peanuts)

Laat roomys bietjie sag word in ‘n mengbak en meng jou fyngemaakte gemmerkoekies, kersies en sprinkel neute in die roomys. Meng goed deur.
Skep terug in die roomysbak en vries!

Resep en foto: Elize Jansen van Rensburg

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page