Your Recipe Blog

ROOMPOFFERTJIES (CHOUX PASTRY)

Recipe by
Cook: 15 minute

ROOMPOFFERTJIES (CHOUX PASTRY)

  • 125 ml water
  • 50 g botter
  • 100 g koekmeel
  • knippie sout
  • 2 groot eiers

Kook water en botter saam.
Roer koekmeel by tot mooi gemeng en dat dit nie aan die kante vassit nie.
Plaas in ‘n mengbak en laat afkoel vir 5 minute.
Roer eiers by en meng goed deur.
Plaas die deeg in ‘n spuitsak, of maak met twee lepels hopies.
Spuit in 7 mm diameter bolletjies op ‘n voorbereide bakplaat.
Bak teen 180°C vir 15 minute.

Nota:
Plaas ‘n bakkie water in die oond terwyl die poffers bak.

Resep en foto’s: Ingrid Lubbe

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page