Your Recipe Blog

ROOMKAAS- EN SPEKROL

Recipe by
Cook: 40 minute

ROOMKAAS- EN SPEKROL

  • 1 rol skilferkors deeg
  • 1 groot ui, gekap
  • 1 pak spek, gekap
  • 2 – 3 eetlepels roomkaas (ek het Balsamic onion gebruik)
  • 2 koppies kaas, gerasper
  • 1 blik tamatie en uiesmoor (water gedreineer)
  • sout en peper
  • gedroogte Italiaanse kruie
  • geklitste eier / mayonnaise

Braai spek tot gaar en hou eenkant.
Braai uie tot sag.
Rol die deeg uit op ‘n werksoppervlak.
Versprei al die bestanddele behalwe die eier / mayonnaise oor die deeg en rol op soos ‘n rolkoek.
Plaas op gespuite bakplaat en smeer met geklitste eier of mayonnaise.
Bak in voorverhitte oond van 200°C vir 40 minute tot goudbruin en gaar.

Resep en foto: Suenell Liebenberg

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page