Your Recipe Blog

ROOM- EN KOFFIELIKEUR

ROOM- EN KOFFIELIKEUR

Keto/low carb Irish style room en koffie likeur. Want dis Kersfees🎄

  • 2 koppies room
  • 1 koppie whiskey/brandewyn
  • 2 teelepels koffiepoeier, opgelos in ‘n bietjie warm water
  • versoeter na smaak (versoeters verskil, so hoeveelhede gaan verskil)
  • 1 teelepel kakao
  • ½ teelepel koffie ekstrak, opsioneel

Plaas al die bestanddele in ‘n menger (blender) en meng goed vir 20 sekondes.
Giet in ‘n bottel en hou in die yskas.

Resep en foto:  Ilze Jacobs

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page