Your Recipe Blog

ROOIKOOL SLAAI

ROOIKOOL SLAAI

  • ⅓ koppie rooikool, fyn gekap
  • 1 klein ui, gekap
  • ½ groen soetrissie, gekap
  • seldery, gekap
  • ½ teelepel rissievlokkies
  • 1 teelepel knoffelvlokkies
  • wit en swartpeper na smaak
  • 1 teelepel sout
  • 1 desertlepel suiker
  • ½ koppie mayonaisse
  • ½ koppie melk

Plaas die gekapte kool in ‘n mengbak.
Voeg die ui, soetrissie en seldery by.
Meng al die ander bestanddele saam en roer deeglik deur die koolmengsel.
Plaas in die yskas dat die geure lekker kan trou, bedien koud.

Resep geplaas deur Rini Louw
Foto:  Gideon Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page