Your Recipe Blog

ROOIBOS VRUGTE BROODJIE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 60 minutes | Servings: 1 broodjie

ROOIBOS VRUGTE BROODJIE

Glad nie droog nie maar lekker met bietjie botter.

  • 225 g bruismeel
  • 375 g gedroogte vrugte
  • 300 ml rooibos tee
  • 125 g ligbruin suiker
  • 1 medium eier
  • 1 gelyk teelepel gemengde speserye

Sny gemengde vrugte op in blokkies en gooi warm rooibos tee oor.
Laat week oornag.
Sit eier by die vrugte, meng goed en voeg ander bestanddele by.
Bak op 170°C vir ongeveer 1 uur (fan oond).

Nota:
Ek het groen vye bo-op gesit.

Foto en resep: Kyle Jensen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page