ROOI SLAPHAKSKEENTJIES
- 1.5 kg klein uitjies
- 250 ml gebleikte sultanas, opsioneel
- 150 ml suiker
- 250 ml wit asyn
- 250 ml water
- 1 blik tamatiepasta
- 50 ml kookolie
- 2 ml sout
- knypie rooi peper
Skil die uitjies.
Plaas al die bestanddele in ‘n kastrol en plaas die deksel op.
Kook oor lae hitte vir 1 uur.
Haal deksel af en kook verder totdat sous dik is.
Skep uit en bottel in gesteriliseerde flesse.
RED COOKED ONION SALAD
- 1.5 kg small onions
- 250 ml bleached sultanas, optional
- 150 ml sugar
- 250 ml white vinegar
- 250 ml of water
- 1 can tomato paste
- 50 ml cooking oil
- 2 ml salt
- pinch of red pepper
Peel the onions.
Place all the ingredients in a saucepan and put the lid on. Cook over low heat for 1 hour.
Uncover and cook till the sauce is thick.
Bottle in sterilized jars.
Resep geplaas deur Ertjies de Witt
Foto: Ertjies de Witt












