Your Recipe Blog

ROERBRAAI SLAAI

Recipe by
Cook: 17 minute

ROERBRAAI SLAAI

Hierdie is my weergawe van die gewilde roerbraai slaai, geniet hom.

  • 350 ml suiker
  • 350 ml wit asyn
  • 5 ml sout
  • 10 ml kerriepoeier
  • 30 ml heuning
  • 50 ml Nando’s Mild Prego sous
  • 700 gr Hawaise roerbraai groente
  • 25 ml mielieblom

Kook suiker, asyn, sout, borrie, kerrie en konfyt saam vir 2 minute.
Voeg groente by en kook nog 15 minute.
Meng mielieblom met bietjie water en voeg by groentemengsel.
Kook tot verdik. Sit warm of koud voor.
Kan ook gebottel word indien verkies.

Resep en foto: Suenell Liebenberg

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page