Your Recipe Blog

RISSIE PERI-PERISOUS

RISSIE PERI-PERISOUS

Hier is ‘n rissie peri peri sous resep. Dit is baie lekker.

  • 125 ml asyn
  • 45 ml tamatiepasta
  • 30 ml sonneblomolie
  • 15 ml suiker
  • 10 ml sout
  • 3 groot uie, fyn gekap
  • 2 knoffelhuisies, fyn gekap
  • 20 na 30 groen- en rooi rissies, fyn gekap

Meng alles in ‘n pot en bring tot kookpunt.
Laat dan verder oor ‘n lae hitte vir ongeveer 1 uur prut totdat die meeste vog verdamp het.
Bottel warm.
Bêre in die yskas wanneer bottel oopgemaak is.

Fote en resep: Stoney Steenbergen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page