Your Recipe Blog

RINIE SE VREESLIKE BRAND DOOPSOUS

RINIE SE VREESLIKE BRAND DOOPSOUS

Ek het toe maar my eie paais gebak rond om die samoesas. Vroulief het ‘n dip aanmekaar geslat wat skrik vir f0€€£N niks. Ek moet bieg my vrou kan. Dit was djeeeerlik saam mettie samoesas wat maar valerig was. Ek het die gekoopte samoesas in my rooi pannetjie gebak oppie kole in diep olie omtrent 5 min aan ‘n kant in warm olie. Mmmmmmmm was djeeeeerlik!

  • 2 eetlepels mayonnaise
  • 2 teelepels nat fyn knoffel
  • 1 teelepel rissievlokkies
  • 1 eetlepel sweet chilliesous
  • 2 eetlepels gekapte grasuie
  • 1 teelepel Tobasco sous

Meng alles saam en gebruik as dip.

Resep: Rinie Louw
Foto: Gideon Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page