Your Recipe Blog

REEDSKLAAR BROODDEEG BROOD

Cook: 40 - 60 minute

REEDSKLAAR BROODDEEG BROOD

Resep en foto: Babs van der Westhuizen
Ek het hierdie lekker brood gemaak uit ‘n klaar voorbereide brooddeeg. Die hele brood was 45 cm lank.

  • 1 pak reeds klaar brooddeeg
  • 1 houer roomkaas, enige geur van jou keuse
  • soet rissiesous (sweet chillisous)
  • gerasperde kaas
  • 1 eier, geklits
  • bees geur Aromat, na smaak
  • paprika / rissie poeier, opsioneel
  • geklitste eier, om oor te verf
  • Rol deeg uit en smeer roomkaas bo-oor.
  • Smeer ‘n laag  soet rissiesous oor die roomkaas.
  • Strooi gerasperde kaas oor en rol deeg op.
  • Sny repe in die deeg met ‘n mes en smeer met eier.
  • Strooi speserye oor na smaak.
  • Bak in oond op 180ºC tot gaar, ongeveer 40 – 60 minute.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page