Your Recipe Blog

QUICK AND EASY TUNA PIE

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 4

QUICK AND EASY TUNA PIE

Oven temperature: 180 °C.

  • 4 slices bread, crusts removed
  • 30 ml butter
  • 250 ml milk
  • 1 can tuna in brine, drained
  • 300 ml Cheddar, grated
  • 2 large eggs
  • 1 large onion, grated
  • 5 ml baking powder
  • salt, black peper and spices to taste

Break up the slices of bread into small pieces. Reserve a quarter of the cheese and then mix together the remaining ingredients in a saucepan, except the eggs and baking powder.

Cook the mixture over a low heat for a couple of minutes, stirring constantly. Remove from the stove. Taste for salt and spices..
Beat the eggs and add to the mixture. Stir in the baking powder and then pour into a greased baking dish or into individual dishes. Sprinkle the reserved cheese over and bake in a preheated oven for 20 minutes. Serve with potato wedges and salad.

VINNIGE TUNA PASTEITJIES

  • 4 snye brood korsies verwyder
  • 30 ml botter
  • 250 ml melk
  • 1 blikkie tuna in water gedreineeer
  • 300 ml Cheddar, gerasper
  • 2 groot eiers
  • 1 groot ui gerasper
  • 5 ml bakpoeier
  • sout, swartpeper en speserye na smaak

Breek die brood op in klein stukkies. Hou ‘n kwart van die kaas eenkant en meng die res van die kaas, botter, melk, tuna, ui en brood in ‘n pan op die stoof.
Kook die mengsel vir ‘n paar minute, roer gereeld. Haal van die stoof af en proe vir sout en peper, pas aan indien nodig.
Klits die eiers en meng in die mengsel in. Roer die bakpoeier by en skep in muffinpannetjie of in een tertbak. Sprinkel die res van die kaas oor en bak by 180 ºC vir ongeveer 20 min tot gaar en mooi gekleurd bo-op.

Nota en foto: Rina Kleinhans
Ek het 4 x ramekin bakkies gebruik.
Dit rys baie in die pannetjie, maar sak baie terug soos dit afkoel, en is baie broos, so laat maar heelwat afkoel voordat dit uit die pannetjie gehaal word, werk versigtig.
Ek het sprietuie en vars gekapte pietersielie ingesit.
Ook heerlik die volgende dag vir die kosblikke.

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page