Your Recipe Blog

QUESADILLAS

QUESADILLAS

  • 4 klaar gekoopte wraps
  • Smeer met:
  • Jalapeno sous, of sweet chille sous (eie gemaakte sous)
  • Strooi oor:
  • gerasperde Cheddar kaas
  • gekapte gebraaide spek
  • gesnyde piesang, indien verkies
  • Mozzarella kaas, laaste

Sit bestanddele op 2 van die wraps. Maak toe met met nog ‘n wrap.
Bak in pan alkante tot kaas gesmelt is.
Sny in wiggies. Vinnig maklik en heerlik, ook vullend.

Resep en foto: Alta Gunter van Wyk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page