Your Recipe Blog

PYNAPPEL SNEEUBALLE VIR KERSFEES

PYNAPPEL SNEEUBALLE VIR KERSFEES

  • 1 blikkie pynappel “crush”, goed gedreineer
  • 1 pakkie harde roomkaas
  • ½ pakkie klapperkoekies, baie fyn gemaak
  • ½ koppie fyn klapper
  • 1 pakkie pynappel jellie

Maak die koekies en klapper saam fyn in ‘n bak met ‘n braun.
Klits die roomkaas en voeg die pynappel by.
Voeg pakkie jellie net so droog by en meng goed deur.
Voeg die beskuitjies en klapper by en meng.
Maak toe met kleefplastiek en sit in yskas vir ‘n uur.
Rol balletjies en rol in klapper.
Stoor in yskas.

Resep en foto:  Marian Van Deventer

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page