Your Recipe Blog

PYNAPPEL- EN LEMOENHOENDER

Recipe by
Cook: 1 1/2 uur

PYNAPPEL- EN LEMOENHOENDER

Resep: Roni Van Der Walt
Foto: Heleen Brümmer Nel
Ek het Roni Van Der Walt se hoender resep gesien en probeer…hmmm…dit was heerlik gewees saam met rys, oondgebakte aartappels en gemengde groente met ‘n kaassous.

  • 10 stukkies hoender
  • sout en peper
  • 1 klein blikkie fyn pynappel
  • ½ koppie lemoensap
  • ½ koppie mayonnaise
  • ½ koppie blatjang
  • 1 koppie groen soetrissie
  • Voorverhit die oond tot 180ºC.
  • Plaas die hoenderporsies in ‘n oondbak.
  • Meng die res van die bestanddele saam in ‘n houer en meng goed.
  • Giet die sous oor die hoender en bak die hoender onbedek vir 1 ½ uur.
  • Die soet sout smaak is oorweldigend lekker.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page