Your Recipe Blog

“PORK BELLY” IN DIE LUGBRAAIER

Avatar photo
Recipe by
Cook: 50 minute

“PORK BELLY” IN DIE LUGBRAAIER

Ek deel vanaand die resep vir “pork belly” in die air fryer… ‘n heerlike resep en werk elke keer soos ‘n bom. Baie baie lekker… varkvleis is definitief nie vervelig nie!

  • 1 kg “pork belly”
  • 2 eetlepels sout

Kook die vleis vir 40 minute in ‘n pot, bedek met kookwater. Dreineer die water af en laat die vleis velkant na bo goed droog word. Sny die vel in repe met ‘n skerp mes, vryf dit met die sout in en laat (as jy kan) 12 ure in die yskas staan, maar indien nie sal 2 – 3 ure ook genoeg wees. Plaas in die lugbraaier en bak vir 50 minute by 200°C.
Laat rus vir 15 minute, sny en bedien.

Resep en foto:  Ilze Jacobs

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page