“PORK BELLY” IN DIE KONVEKSIE OOND
- “pork belly”
- olyfolie
- speserye na smaak (ek het Cerebos en Shisanyama gebruik)
Smeer die vleis met olyf olie en vryf die speserye van jou keuse oral op die vleis.
Plaas in die konveksie oond (boonste rakkie) op 210°C “grill” opsie vir 15 minute.
Draai om en plaas terug in oond vir verdere 12 minute.
Ons het sommer ‘n paar aartappel skyfies gesny wat eers in die mikrogolf vir 2 min in ‘n plastiek sakkie was en daarna op die onderste rakkie gesit binne die oondjie.
Resep en foto: Phil Kloppers