Your Recipe Blog

POOLSE KOOL – BIGOS

POOLSE KOOL – BIGOS

Ek moet julle sê dit lyk nie na ‘n baie mooi gereg nie maar dit smaak hemels. Moenie bang wees om dit effens aan te brand nie.

  • 1 kop kool, fyngekap
  • 2 groot uie, opgekap
  • 6 groot tomaties, opgekap
  • regte egte botter

Sit 6 eetlepels botter in ‘n pan en braai alles stadig saam, totdat die kool sag en gaar is, geur met sout en peper. As die kool droog word sit nog botter by.
Die botter maak dit lekker romerig.
Heerlik.

Resep en foto: Jenny Nel Robberts

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5