PLAASVERVANGERS VIR VERSOETERS
Versoeters | ||
1 koppie molasses | = | 1 koppie heuning |
1 koppie heuning | = | gelyke dele molasses en mieliestroop |
1 koppie heuning | = | 1 koppie gewone wit suiker + ¼ koppie vloeistof |
1 koppie stroop | = | 1 koppie gewone wit suiker + ¼ koppie vloeistof |
1 koppie bruin suiker | = | ¾ koppie wit suiker = ¼ koppie molasses |
1⅓ koppie styf gepakte bruin suiker | = | 1 koppie gewone wit suiker |
1⅓ koppie stroosuiker | = | 1 koppie gewone witsuiker |
Vervang suiker met | gelyke dele fruktose of kunsmatige versoeter poeier of Hulletts Sugarlite |
Category: