Your Recipe Blog

PIZZA MET PERI HOENDERLEWER EN PYNAPPEL

PIZZA MET PERI HOENDERLEWER EN PYNAPPEL

Maak pizza deeg. Bak en vries oorskot vir later.

  • Meng die volgende:
  • 250 g skoon gemaakte hoenderlewertjies
  • ¼ teelepel rooipeper
  • ½ teelepel gerasperde knoffel
  • 2 ringe geblikte pynappel
  • knypie sout
  • 125 ml melk

Braai vir 5 min in ‘n pan.
Op pizza basis, skep die hoenderlewertjies.
Sny skyfies tamatie en 2 ringe geblikte pynappel, sit bo op en strooi bietjie gerasperde kaas bo-oor.
Bak in warm oond vir 15 min. by 200 ºC.

Resep en foto: Nico Conradie

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5