PIZZA MET ‘N WORSRAND
- 1 rol skilferkors (puff pastry)
- vulsel van jou keuse
- worsies van jou keuse
Volg die foto’s.
Pak die worsies op die buite rand soos op die foto.
Sit die vulsel in die middel soos op die foto.
Bak teen 180°C vir so 35 minute.
Idees vir vulsel:
“Basil Pesto” gesmeer (jy kan ook tamatie basis smeer). Knoffel, olywe, peppadew, grasuie. Regtig net waarvan jy hou. Soos ‘n pizza, maar met pastry deeg.
Foto’s: Jacques Labuschagne