Your Recipe Blog

PIZZA BROODJIES

PIZZA BROODJIES

“’n Lekker vinnige aandete.”

  • 4 snye brood
  • Pizza vulsel:
  • tamatie- en uiesmoor uit blik, hoeveelheid na smaak
  • fyn repies groen soetrissie (bell pepper), hoeveelheid na smaak
  • wieletjies varkworsies, vooraf effens in pan gaargemaak; hoeveelheid na smaak
  • knoffel, fyn gekap, hoeveelheid na smaak
  • gedroogte pietersielie, na smaak
  • sout en peper, na smaak
  • Cheddarkaas, gerasper, hoeveelheid na smaak

Rooster snye brood aan albei kante (moet niks opsmeer nie) in oond tot effens bruin (brood moet nie meer sag wees nie).
Bedek met vulselbestanddele en bak in matige oond tot kaas gesmelt is en ander bestanddele warm is.

Resep en fotos: Christelle van Rooyen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page