Your Recipe Blog

PIESANG-WORTEL-EN PYNAPPELPOEDING MET AMARULASOUS

1 uur
Cook: 50 minute + 10 minute

PIESANG-WORTEL-EN PYNAPPELPOEDING MET AMARULASOUS

  • Poeding:
  • 1 pakkie vanilla kitskoekmengsel
  • 1 teelepel kaneel
  • 1 blikkie fyn pynappel, met sous
  • 2 fyngedrukte piesangs
  • 2 koppies gerasperde wortel

Voeg kaneel by kitskoekmengsel en maak koekmengsel aan volgens instruksies op die pakkie. Meng die res van die bestanddele in die koekmengsel in.
Skep die mengsel in ‘n gesmeerde oondbak en bak poeding vir 50 minute teen 160 ºC.

  • Amarulasous:
  • 100 g botter, nie margarien
  • 100 g bruinsuiker
  • ½ blik Ideal melk
  • 125 ml Amarula roomlikeur

Kook sousbestanddele saam en giet warm sous oor warm tert.
Bak tert dan vir nog 10 minute.
Bedien met vla, vars room of roomys.

Resep en fotos: Tanya Botha

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page