Your Recipe Blog

PIESANG MUFFINS MET SNICKERS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 12 - 15 minute

PIESANG MUFFINS MET SNICKERS

Ek en my kleindogter Soné het vandag die piesang muffins gebak met Snickers in.

  • 5 ryp piesangs, fyn gemaak
  • 130 ml sagte margarien
  • ½ teelepel koeksoeda
  • 150 ml melk
  • 5 ml karamel geursel
  • 2 koppies koekmeel
  • 2 groot eiers, geklits
  • 140 ml suiker
  • 1 ½ teelepel bakpoeier
  • 2 medium Snicker bars, opgesny

Meng die koeksoda en melk en hou eenkant.
Meng die meel, suiker, bakpoeier en Snicker blokkies saam.
Meng die piesang, margarien, geursel en eiers saam en meng in by die meelmengsel.
Meng die koeksodamengsel by.
Klits alles goed saam.
Skep in gespuite muffin pannetjies.
Bak by 180°C vir 12 tor 15 min tot gaar.

Resep en foto: Marietjie Groenewald

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page