Your Recipe Blog

PICHARDS VIS KERRIE

PICHARDS VIS KERRIE

Resep en foto: Petro de Beer

  • 2 blikkies Pilchards vis
  • 1 blikkie chakalaka
  • 1 groot ui, opgesny
  • 1 klein pakkie sampioene, gekerf
  • 1 handvol gesnyde kool
  • 1 teelepel kerriepoeier
  • Braai uie, sampioene en kerrie in bietjie olie, voeg res van die bestanddele by en laat saam deur braai.
  • Bedien saam met rys of stysel van jou keuse.
Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page