Your Recipe Blog

PETRO SE DADELBALLETJIES

PETRO SE DADELBALLETJIES

Dit is ‘n baie ou resep, het jare terug op harde manier uitgevind, maklikste om balletjies te rol, is om ‘n bakkie water byderhand te hê… om jou hande klam te hou.

  • 12,7 ml botter
  • 250 ml suiker
  • 375 ml gesnipperde dadels
  • 2 eiers, geklits
  • 3 ml vanilla
  • 750 ml Rice Crispies
  • bietjie klapper

Smelt botter, voeg suiker, dadels en eiers stadig by terwyl jy roer,  kook stadig tot dadels sag is.
Laat deeglik afkoel.
Voeg geursel en Rice Crispies by.
Rol balletjies en rol in klapper.
Pak in groot bord en laat 1-2 uur lank staan.
Pak weg in blikke.

Resep en foto: Petro van Genderen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5