Your Recipe Blog

PEPPERMINT CRISP TERT MET LEMOENSAP

PEPPERMINT CRISP TERT MET LEMOENSAP

Resep: Erna Van der Merwe se Ma
Foto: Erna Van der Merwe

  • 2 pakkies tennisbeskuitjies
  • 1 blik karamel kondensmelk
  • 1½ houers Orley Whip styf geklits
  • 2 peppermint crisps
  • lemoensap
  • Smeer koekies dik met kondensmelk.
  • Doop dan een vir een in die lemoensap soos jy dit in die bak pak.
  • As een laag gesmeerde koekies klaar gepak is, smeer die helfte van die orley whip oor. (Indien jy meer lae gaan pak, deel die orley whip tussen die lae)
  • Kap Peppermint crisps fyn en strooi ‘n lagie oor.
  • Herhaal nog ‘n laag (of twee) en eindig met Orley Whip, sprinkel weer bietjie gekapte sjokolade oor.
  • Plaas in die yskas om te stol.
  • Nota:
  • Ek sit die peppermint crisp in die vrieskas. Dan kap dit makliker fyn. Soms vervang ek die lemoensap met sterk koffie, maar die lemoensap gee ‘n heerlike vars smaak.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page