PASTA RYS SLAAI
- 2 x 500 g pakkies risoni, gaargemaak
- 1 rooi, geel en groen pepper elk, fyn gekerf
- 1 rooi ui, fyn gekerf
- 2 wiele Feta, opgebreek
- 1 pakkie kersie tamaties, in kwarte gesny
- 1 komkommer, sade uitgehaal en klein opgesny
- 1 pak groen olywe, ontpit en opgesny
- vars pietersielie en basil, fyn gekap
- 1 bottel slaaisous
Voeg alles in ‘n slaai bak, meng goed deur en verkoel tot opdiening.
Resep en foto: Charleen Nieuwenhuizen
Category: