Your Recipe Blog

PASTA- EN AARTAPPELSLAAI

PASTA- EN AARTAPPELSLAAI

Resep en foto: Debbie Griessel
Min aartappels, baie mense? Hierdie is heerlik saam met braaivleis of op sy eie.

  • 1 ui, in klein blokkies gesny
  • 6 eiers, gekook en in blokkies gesny
  • 410 g blikkie ertjies, of gevriesde pakkie gekook
  • 4 – 6 aartappels, gekook en in blokkies gesny
  • handvol droë pietersielie
  • 500 g pak spaghetti, in 3 dele gebreek en gekook volgens aanwysings
  • mayonnaise, na smaak
  • sout na smaak
  • Laat alles goed koud word en meng met die mayonnaise en pas die sout aan, indien nodig.
  • Plaas die slaai in die yskas.
  • Bedien yskoud.
  • Nota: Ek gebruik mayonnaise nie “salad dressing” nie.
    Jy kan die hoeveelheid bestanddele aanpas.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page