Your Recipe Blog

PAPAJA WAATLEMOEN EN AARBEI SORBET SMOOTHIE

PAPAJA WAATLEMOEN EN AARBEI SORBET SMOOTHIE

Ek het hierdie smoothie vir ons vanaand gemaak.

  • 1 papaja, in blokkies gesny
  • 8 kwart stukke waatlemoen, in blokkies gesny
  • 4 groot skeppe aarbei sorbet

Meng alles saam in die voedselverwerker en bedien.

Resep en foto deur Elna Erasmus

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5