Your Recipe Blog

PANNEKOEK MUFFINS MET OLIE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15 minute | Servings: 16

PANNEKOEK MUFFINS MET OLIE

Zelda Ellis
Well all I can say is that they are delicious. 😋
Must say that the mixture is very runny so was not to sure if it was right however it baked perfectly. It is not cakey but pancakey. 😃😂😋

(Maak ongeveer 16 muffins)

  • 2 koppies koekmeel
  • 2 teelepels bakpoeier
  • ¼ teelepel sout
  • 5 eetlepels suiker
  • 2 eiers
  • 3 koppies water
  • ½ koppie kookolie
  • 1 eetlepel asyn

Meng al die droë bestanddele saam.
Meng al die nat bestanddele saam.
Voeg die nat bestanddele by die droë bestanddele en meng goed.
Skep in voorbereide muffin panne.
Bak 15 minute by 180°C.
Sprinkel kaneelsuiker oor en geniet.

Foto: Natacha Visagie

Vanessa Bissolati:
Sal mens hul in air fryer kan bak en op wat temperatuur?
Bernadene Daniell Prinsloo:
Vanessa Bissolati –  Jy sal definitief kan – ek sou sê bak dit op 180ºC vir 15 minute en toets of ‘n stokkie droog uitkom. Myne in die oond was so 20 minute in. Die beslag is dun – soos pannekoekbeslag. Jy kan die muffinpan of houers lekker vol maak – dit sak bietjie terug. Dit het ook nie die tekstuur van ‘n muffin nie, maar eerder soos ‘n “gebakte vla”. Sprinkel die kaneelsuiker oor en los dit in die air fryer dat dit so liggies smelt. Ons s’n ook warm geëet en dan smaak dit net soos ‘n opgerolde pannekoek. Ek het per ongeluk die suiker vergeet in die beslag en dit was vir my nog steeds soet met die kaneelsuiker bo-op.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page